Ons kliënt, gevestigde Pekanneutplaas met oopwortel kwekery, het die volgende geleentheid beskikbaar vir dinamiese kandidaat met passie vir boerdery.